Page 5 - Spilpunt Mei/Jun 2015
P. 5

Net in HOLLYWO
Kalifornië in die VSA het die afgelope
tyd onder ’n baie groot droogte gebuk gegaan. Toe waterbeperkings ingestel is, het een Kaliforniër moeg geword om dag na dag onvergenoegd na sy sombere tuin te kyk. Sy oplossing was heel een- voudig: hy het besluit om sy voortuin groen te verf en siedaar, ’n hele nuwe industrie (en modegier) is geskep. Ver- skeie maatskappye soos Green Canary, Xtreme Green Grass en Lawnlift maak tans goeie geld, omdat dit nou meer sosiaal aanvaarbaar is om jou grasperk
In lyn met die boer
groen te verf. Trouens, da
4 Uit die Spilpen; Ons mense, ons projekte; Kalender
8 Diehuidigegehaltevanwater
10 Optimale besproeiingstelselwerkverrigting vir sukses
14 Rehabilitasie van grond versteur deur mynbou
18 Oonddroogtabakboer van die jaar
22 ZoetisTM-inentingsprogram
24 Bow hunting pros and cons for the game farm owner
26 ’nVerbeterdekuddedeurdeelnameaankarkaskompetisies
30 ’Nieuw Gelderlanders’ – ’n nuwe generasie Meatmaster
32 Diebekampingvanveediefstal
34 Omheining vir eksotiese wild
38 Daarisnié’nslangindiegrasnie
40 Verontagsaming van die minimumloonbepaling: Wetlike implikasies
46 Unieke maniere om ’n pragtuin te verkry
Rig navrae oor verspreiding, adresverandering
en subskripsie aan media@mgk.co.za.
REDAKSIE
MGK mediakantoor en BigDoor Brand Design and Communication. E-pos: spilpunt@bigdoor.co.za, media@mgk.co.za.
UITGEWER
BigDoor Brand Design and Communication, Posbus 2779, Brooklyn Square, 0075. Brooksstraat 258, Brooklyn, 0181.
Tel: 012 362 1385 Faks: 012 362 0113 E-pos: spilpunt@bigdoor.co.za
KOPIEREG
Alle regte voorbehou. Voorblad: Shutterstock
VRYWARING
Spilpunt is ’n inligtingsblad wat tweemaandeliks deur MGK Groep saamgestel en uitgegee word. MGK en die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir aansprake wat in enige advertensies gemaak word nie en vereenselwig hom nie noodwendig met die menings en aanbevelings van derdes wat in artikels in Spilpunt verskyn nie. MGK Groep en BigDoor sal nie aanspreeklik wees vir enige verlies of skade wat gely kan word na aanleiding van enige inligting wat in Spilpunt gepubliseer word nie.
gesien op diegene wat hu
natspuit eerder as om die
wend.
www.economist.com
Romantiese grotmanne
Volgens navorsers aan die Universiteit van
Kansas, VSA, kan dit wees dat Neandertal-mense se
idee van romanse nie bloot was om hul vrouens aan hul
hare die grot binne te sleep nie! Die onlangse ontdekking
van arendkloue wat 130 000 jaar gelede moontlik deur die
oermense gebruik is om juwele van te maak, dui op ’n hoër
mate van emosionele ontwik- keling as wat wetenskaplikes voor- heen gedink het. Alhoewel diamante ’n meisie se beste vriendin is, was dié dames seker nie té ongeneë
met hulle arendklou-juwele nie.
www.plos.org (Maart 2015)
O
Inhoud 2 Druppels
O
O
O
OO
aa
a
r
e
r-
ul
ar
l g
l
s
rke
e k
r w
gr
kw
k
aan
O
O
O
O
O
O
O
O
O
O
O
OD
wo
ra
as
or
sp
was a
w
rd
pe
p
D
D
D
D
D
D
D
D
D
D
D
d n
er
e
e n te
ne
ee
er
e
r
-
-
MEI | JUNIE 2015 | 3


































































































   3   4   5   6   7