Page 4 - Spilpunt Jan/Feb 2015
P. 4

Kry hierdie
BEET!
Navorsing gedoen deur die Kansas
Musiek vir die
ore
Die meeste manlike insekte produseer klank om maats
te lok. Hoe produseer hierdie insekte die klank? Die manlike
sonbesie maak gebruik van ’n tipe ingeboude drom – ’n membraan
wat deur ’n spier vibreer word. Ander insekte soos krieke en sprin- kane vryf hul bene teenmekaar, om
’n viool-effek te skep. Die geluide wat sommige insekte soos mus-
kiete, bye en vlieë voortbring,
is ’n byproduk van vlug. Elke vlieënde insek produseer ’n verskil-
lende frekwensie. Vlieë gons byvoorbeeld in die F-toonaard. Muskietwyfies is een van die uitsonderings op die reël en lok manlike insekte met hul klank. Dié gegons is so aanloklik dat die mannetjies selfs
’n stemvurk, wat teen dieselfde frekwen- sie as die wyfie se vlerke vibreer, sal omsingel.
State Universiteit in Amerika het be
dat beet aansienlike gesondheidsvo
vir atlete en hartversakingspasiënte
’n Sekere Amerikaanse voetbalspan
oortuig daarvan dat die beetkonsen
wat hulle voor elke wedstryd drink,
prestasie op die veld verseker. ’n N
wat in beet voorkom verhoog bloed
skeletspiere tydens oefening. Die v
erhoogde
bloedvloei na dié spiervesels wat vi
(die spiere wat gebruik word wann
er
hardloop), is verantwoordelik vir atlete se verbeterde prestasie.
Die navorsing het ook bevind dat beet die lewens- gehalte van hartversakingspasiënte kan verbeter. Die verhoogde bloedvloei beteken dat meer suur- stof na spiere vervoer word en dit kan die verskil tussen ’n rolstoel en self loop, beteken.
www.k-state.edu (Oktober 2014)
2 | Spilpunt IN LYN MET DIE BOER
evind
oordele
n is
ntraat,
Ni
, hul
ve
itraat
dvloei na
Brekfis innie kooi
Sjimpansees sal groot risiko’s trotseer vir ’n lekker ontbyt. Volgens studies gedoen deur onder meer die Universiteit van Kalifornië, sal sjimpansees hul slaap- plek kies om nader aan hul ontbyt te wees. Die ape sal selfs vroeër opstaan en in die donker beweeg, terwyl baie predatore nog aan die jag is, om eerste by gunsteling vrugte, soos vye, wat minder volop is, uit te kom. Die studie bewys dat sjimpansees hulle ontbyt, asook die plek waar hulle gaan eet en die tipe kos op die spyskaart, beplan. Hierdie eksperiment dui volgens navorsers op sjimpansees se besondere kognitiewe vermoë in komplekse omgewings.
www.ucdavis.edu (Oktober 2014)
e inhou.
innig saamtrek
ne
ee
r j
jy
y v
vi
in
nn
ni
ig
g
www.purdue.edu/


































































































   2   3   4   5   6