Page 6 - Spilpunt Mrt/Apr 2017
P. 6

Uit die SPILPEN
’This world of ours... must avoid becoming a commu- nity of dreadful fear and hate, and be, instead, a proud confederation of mutual trust and respect.’ Dwight D Eisenhower
Tussen al die lawaai van dit wat die media die ’popu- listiese’ rewolusie noem, is dit moeilik om vas te pen waarheen die wêreld van dag tot dag op pad is. Die plaaslike asook internasionale ekonomie en politiek is so vloeibaar dat weervoorspellers meer betrou- baar as ekonomiese en politieke analiste geword het. Ten minste hou dit ons dae interessant...
Dit is egter nie ’n nuwe probleem nie. Langenhoven het al gevra: ’Waar is die waarheid. Ja, waar is hy, dis waar. Maar waar is hy?’ Palmer Parker, onder meer die skrywer van Healing the heart of democracy sê: ’The hallmark of a community of truth is in its claim that reality is a web of communal relationships, and we can know reality only by being in community with it.’
Wat is ’n gemeenskap? Dit is nie ’n kerkgebou, kafee, slaghuis, skool, koöperasiewinkel, boere-uniesaal of kroeg nie. Voorgenoemde is net ’bricks and mortar’. ’n Gemeenskap is mense met iets in gemeen, of
Middelburgboer wen hommeltuig deur Virbac
’n gemeenskaplike doel. ’...we can know reality only by being in community with it.’
Waarheid en realiteit is eerstens in jou onmiddellike omgewing, in die mense rondom jou. Wat het jy van- dag gedoen om te deel in die waarheid en realiteit van die mense naaste aan jou: jou gesin, die mense op jou plaas, jou bure, die mense in jou kerk, die mense in jou dorp? Boere is die ruggraat van enige landelike gemeenskap; sonder boere is daar nie mense wat ’n kerkgebou, kafee, slaghuis, skool, koöperasiewinkel, boere-uniesaal of kroeg kan vol- maak nie.
Kyk deur die newels en plaas die geraas wat die wêreld maak in die agtergrond. Trotseer eers die realiteit en waarheid voor jou, voordat jy saam bou aan die muur tussen Meksiko en die VSA. Obaro is nie net ’bricks and mortar’nie, Obaro is mense. Leer ken hierdie mense soos wat hulle ten doel het om al die boere te leer ken. Meer as dit: gebruik hulle as agente om gemeenskappe te verenig. Obaro wil nie net kleinhandel- en finansieringsdienste lewer nie, ons wil ook ’n tuiste wees vir die boer en sy mense – deel van die gemeenskap en deel daarvan om u waar- heid en realiteit te trotseer.
Die boer se besigheid op elke plaas... hoe het Obaro u vandag gehelp?
Nic Bronkhorst
Besturende Direkteur: Obaro Groep
Virbac Afrika het in September 2016 hul ’Shaping the Future
Campaign’ geloods waartydens nege kliënte elke maand met
pryse ter waarde van R80 000 verras word. Kliënte wat Virbac-
produkte aankoop word outomaties vir die maandelikse gelukstrekking ingeskryf. In Desember 2016 was ’n boer van Middelburg, Derik Peach,
een van die gelukkiges. ’n BEBOP 2 Parrot-hommeltuig is op 6 Februarie 2017 by Obaro Middelburg aan Derik oorhandig. Obaro is opgewonde om deel te wees van Virbac se Shaping the Future Campaign, wat daarop gemik is om boere met nuwe tegnologieë te bemagtig.
Jacques Myburgh van Virbac (middel) en Deon Pelser, die besigheids- bestuurder by Obaro Middelburg (regs), het die hommeltuig aan Derik Peach (links) oorhandig.
Obaro deel waardevolle inligting met boere tydens die Loskop Prestigedag gehou op
16 Februarie 2017.
4 | Spilpunt IN LYN MET DIE BOER
Nic sê:


































































































   4   5   6   7   8