Page 5 - Spilpunt Mrt/Apr 2017
P. 5

- dier-feëtjies?
Ondergrondse tonnels in die woestynland- skap van Mendoza, Argentinië, huisves
’n besondere ontwykende diertjie: die soge- naamde pienk feëtjie-gordeldier. Die gordel- diere word slegs in hoogs uitsonderlike omstandighede opgemerk. Die ’pichiciego’ het indrukwekkende voor- en agterpote wat gebruik word om mee te grawe en eet hoof- saaklik ongewerweldes en plantmateriaal.
Navorsers het nie ’n idee hoeveel van hierdie gordeldiere in die natuur oor is nie en daar is ook bykans geen inligting beskikbaar oor hulle biologie of habitat nie. Hierdie rare, vlerklose ’feëtjies’ bring hulle lewens hoofsaaklik onder die grond deur en daarom is dit te verstane dat ’n YouTube-video deur Willy Escudero, wat ’n grawende pienk gordeldier vertoon, wêreldwyd groot belangstelling gewek het.
www.earthtouchnews.com (November 2015)
Inhoud
P
P
P
P
i
i
i
ie
e
e
e
en
n
nk
k
k
k g
go
Vreem
V
V
mde
heunin
e
h
h
ng
o
ord
waarhed
-
w
w
w
w
w
Rig navrae oor verspreiding, adresverandering en subskripsie aan media@obaro.co.za.
REDAKSIE
Obaro mediakantoor en BigDoor Brand Design and Communication. E-pos: spilpunt@bigdoor.co.za, media@obaro.co.za.
UITGEWER
BigDoor Brand Design and Communication, Posbus 2779, Brooklyn Square, 0075. Brooksstraat 258, Brooklyn, 0181.
Tel: 012 362 1385
E-pos: spilpunt@bigdoor.co.za
KOPIEREG
Alle regte voorbehou. Voorblad: Shutterstock
VRYWARING
Spilpunt is ’n inligtingsblad wat tweemaandeliks deur Obaro Groep saamgestel en uitgegee word. Obaro en die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir aansprake wat in enige advertensies gemaak word nie en vereenselwig hom nie noodwendig met die menings en aanbevelings van derdes wat in artikels in Spilpunt verskyn nie. Obaro Groep en BigDoor sal nie aanspreeklik wees vir enige verlies of skade wat gely kan word na aanleiding van enige inligting wat in Spilpunt gepubliseer word nie.
Die koningin-by kan tussen 600 en 800 eiers per dag lê in haar leeftyd
van drie tot vier jaar. ’n Volwasse korf huisves soveel as 50 000 bye, van-
daar die groot swerms. Wanneer die eiers uitbroei, begin die heuningbye se lewens- taak vir die skamele ses weke van hulle bestaan: ’n onophoudelike soektog na nektar. Met gematigde temperature en redelike weersomstandighede vlieg hulle soms so ver as 4,5 kilometer van die nes af om nektar met ’n hoë konsentrasie suiker te bekom. En met ’n vlerkklap van tot 200 keer per sekonde bereik hulle
’n spoed van tot 24 kilometer per uur. Met vyf oë is hulle goed toegerus vir hulle taak, maar wat veral vreemd is, is die feit dat hulle hare op hulle oë het. Dit is dus te verstane dat dié vlytiges nooit slaap nie.
www.utahcountybeekeepers.org (Januarie 2016)
d
d
e
e
el
In lyn met die boer
2 Druppels
4 Uit die Spilpen; Ons mense, ons projekte
6 Fokus op winterweidings en voervloeibeplanning
10 Hoë gehalte hooi
16 Hernubareenergieenlandbou:Idealepasmaats
20 Water Use Licence Applications (WULA)
22 Belangrike biodiversiteitsgebiede en die implikasies vir mynbou
28 Seleksieenvoorbereidingvanvervangingsverseen bemarking van speenkalwers
32 Dieidealespeenkalf
34 Skep ’n by-vriendelike plaas 38 Patats om van te kies en keur 42 Yourautumngarden
e
l-
gby
y-
MAART | APRIL 2017 | 3


































































































   3   4   5   6   7