Page 43 - Spilpunt Mrt/Apr 2017
P. 43

Beskerm jou waardevolle plante NOU teen suigende- en bytende insekte.
Meridian
• Voorkomende en korrektiewe sistemiese behandeling teen italiaanse sipresluise en plantluise op rose
• Beheer miswurms (kewerlarwes) en molkrieke
• Vinnige, langdurige beheer
• Maklike, gerieflike worteltoediening (gronddeurweking) of blaartoediening • Veiliger, omgewingsverantwoordelike groenbandformulasie
• Verpak in wateroplosbare sakkies, dus geen meet/hantering van produk
Complete 350 SC
• Voorkomende en korrektiewe sistemiese behandeling teen plantluise, blaarmyners, rooidopluise, blaaspootjie, witvlieg en psylla (bladvlooi) op sitrusbome, groente en sierplante
• Seisoenale toediening
• Maklike, gerieflike worteltoediening (gronddeurweking)
Om meer uit te vind oor ons volledige reeks produkte, kontak ons by 0861 PROTEK (0861 77 68 35)
www.proteksa.co.za
Wet 36 van 1947
Complete 350 SC: Imidachloprid 350 g/l, L7959, SKADELIK Registrasiehouer: Arysta LifeScience Suid-Afrika (Edms) Bpk, Reg No 2009/019713/07
Meridian: Thiamethoxam 250 g/kg, L7824, VERSIGTIG Registrasiehouer: Syngenta (Pty) Ltd, Reg No 1998/013761/07
Versprei deur Protek, 'n divisie van PE BEE Agri (Edms) Bpk, Posbus 72, Heidelberg, 1438, Tel (011) 812 9800 or 0861 PROTEK (0861) 77 68 35, www.proteksa.co.za


































































































   41   42   43   44   45