Page 36 - Spilpunt Mrt/Apr 2017
P. 36

Skep ’n by-vriendelike plaas
Nico Langenhoven, Byeboerkonsultant, Boland Bye
Heuningbye het oor die laaste
paar jaar al meer die nuus in koerante en tydskrifte, asook op televisie en die radio gehaal. Dit is te verstane, want die mensdom is tot ’n groot mate van dié klein insek afhanklik vir sy voortbestaan en berigte oor die wêreldwye bedreiging van die heuningbye en die implikasies wat dit inhou vir voedselsekerheid, het talle
mense aan die gons.
34 | Spilpunt IN LYN MET DIE BOER
Shutterstock


































































































   34   35   36   37   38