Page 12 - Spilpunt Mrt/Apr 2017
P. 12

HOË GEHALTE HOOI
Dr Wayne Truter, Universiteit van Pretoria; Lindeque du Toit, Tshwane Universiteit van Tegnologie en Annami Bruwer, Grass SA
Ongeag watter tipe hooibale jy produseer, groot of klein, rond of vierkantig, die fokus moet goeie gehalte bale wees.
Die ideale hooibaal
Bale moet hoë gehalte hooi preserveer, maksimum besker- ming teen die weer bied en maklik wees om te stoor en te vervoer.
Die volgende riglyne kan gevolg word:
• Snyopdieregtetyd.Ditis’nbaiealgemeneverskynsel
dat aangeplante weidings te laat gesny word. Dit gebeur gewoonlik nadat die gras reeds in saad is en wanneer die gehalte vinnig begin afneem.
• Verlaagdievoginhoudvan die gesnyde gras so vinnig as moontlik by wyse van goeie deurlugting, sodat daar
10 | Spilpunt IN LYN MET DIE BOER


































































































   10   11   12   13   14