Page 5 - Spilpunt Jan/Feb 2017
P. 5

Loop oop
Doer Ond
ë
Australië is bekend vir griewel-gediertes wat nog op die koop toe ook enorm groot word. Beeldmateriaal van ’n spinnekop wat so groot soos ’n man se kop is het onlangs ’n golf van gril op sosiale media veroorsaak.
Australië is die tuiste van 155 spesies spin- nekoppe, waarvan meeste endemies – en groot! – is. Queensland se goue reënspinne- kop kan tot 5,5 gram weeg, word tot 15 cm lank en produseer golfbal-grootte eiersakke.
www.earthtouchnews.com (November 2016)
Só kan jou koeie jou sms
Die Oostenrykse firma, SmaXtec, het ’n nuwe toestel ontwerp:
’n ’selfoon’ vir jou koeie. Die toestel, wat so groot is soos ’n agurkie, word in
die eerste van die vier mae van die koeie geplaas, waar dit bly totdat die battery na ongeveer vier jaar vervang moet word. Dit registreer die koei se gesondheid en stuur onder meer inligting oor dragtig- heid, temperatuur, suurvlakke, daaglikse aktiwiteite en siektes direk na jou sel- foon of rekenaar.
Reeds 15 000 koeie spog tot op hede met die toestelle, al is die tendens swaar op die sak: ongeveer $600 per toestel en ’n verdere $10 vir die internetkonneksies wat daarmee gepaard gaan.
www.sciencedaily.com (November 2016)
p-
-o
der
oë
r!
!
In lyn met die boer
2 Druppels
4 Uit die Spilpen; Ons mense, ons projekte
6 The management of water: Learning from Israel
10 Die belangrikheid van voeding by skaapteling 14 Tulpvergiftiging
18 Hartwater: DNS-entstof ontwikkeling
20 Pekanneutbome – gesondheid en siektes
26 Doeltreffende plantvoeding vir makadamias 30 Overview of the South African citrus industry:
2016 export season 34 Dragonfruit
38 Summercareforhorses
42 Muskietbeheervirhuisenplaas 46 ’n Palet vir elke tuinmaaksmaak 48 Versekering van spilpunte
Rig navrae oor verspreiding, adresverandering en subskripsie aan media@obaro.co.za.
REDAKSIE
Obaro mediakantoor en BigDoor Brand Design and Communication. E-pos: spilpunt@bigdoor.co.za, media@obaro.co.za.
UITGEWER
BigDoor Brand Design and Communication, Posbus 2779, Brooklyn Square, 0075. Brooksstraat 258, Brooklyn, 0181.
Tel: 012 362 1385
E-pos: spilpunt@bigdoor.co.za
KOPIEREG
Alle regte voorbehou. Voorblad: Shutterstock
VRYWARING
Spilpunt is ’n inligtingsblad wat tweemaandeliks deur Obaro Groep saamgestel en uitgegee word. Obaro en die uitgewer aanvaar geen verantwoordelikheid vir aansprake wat in enige advertensies gemaak word nie en vereenselwig hom nie noodwendig met die menings en aanbevelings van derdes wat in artikels in Spilpunt verskyn nie. Obaro Groep en BigDoor sal nie aanspreeklik wees vir enige verlies of skade wat gely kan word na aanleiding van enige inligting wat in Spilpunt gepubliseer word nie.
Inhoud
JANUARIE | FEBRUARIE 2017 | 3


































































































   3   4   5   6   7